OFM Praatjie – Oscar van Antwerpen oor Logan Toneelfees

In hierdie hartroerende potgooi deel Oscar van Antwerpen, stigter van Be The Good, die inspirerende storie agter die organisasie se werk met kwesbare kinders in die afgeleë Karoodorpies Fraserburg en Williston.
RSG Praatjie – Oscar van Antwerpen oor hoop in die Karoo